Nasionale Wetenskap Ekspo – Hoërskool Waterkloof leerders skitter
Nasionale Wetenskap Ekspo. Drie leerders van Hoërskool Waterkloof in Pretoria het aan die Nasionale Wetenskap Ekspo deelgeneem. Hierdie drie meisies het skitterend presteer. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za   https://www.klofies.co.za/ Foto verskaf








