Hoofleiers 2024. Laerskool Westwood van Boksburg het hul hoofleiers vir 2024 aangekondig.
- Michiel Botha – Hoofseun
- Clea Theron – Hoofmeisie
- Megan Theron – Onderhoofleier
- Sané Cilliers – Onderhoofleier
- Lianie Singleton – Onderhoofleier
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.westwoodlaerskool.org.za/
Foto verskaf