Hoofleiers 2024. Laerskool Rynfield, Benoni, het hul Hoofleiers vir 2024 aangekondig.
- Hoofseun: Bismarck Rall
- Hoofdogter: Roxanne Burger
- Onderhoofseuns: Henno Janse van Rensburg en Luhan Strey
- Onderhoofdogters: Limarie Viviers en Carmen Kotze
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za  
https://rynfieldlaerskool.co.za/
Foto verskaf