)

Pretoria Kunstefees – Hoërskool Waterkloof leerders skitter

Pretoria Kunstefees. Vier leerders van Hoërskool Waterkloof het presteer tydens die Afrikaanse Kunsvereniging Pretoria Kunstefees. Die leerders het tydens die afgelope naweek se prysuitdelingsfunksie die volgende benoemings ontvang:

  • Polina Pototskaya (graad 10): Skryfgenot wisseltrofee vir Kreatiewe Skryfkuns senior leerders
  • Nicolas du Plooy (graad 10): Elsabe Pienaar wisseltrofee vir Poësie eie keuse graad 9 -10; Liekie wisseltrofee vir Prosa eie keuse graad 9-10; Sandra McMaster wisseltrofee vir Monoloog graad 9-10 (trofee word gedeel); Kamdebo wisseltrofee vir Karakteruitbeelding graad 9-10
  • Arnoliez Bothma (graad 11): Kunsvereniging wisseltrofee vir Gedramatiseerde poësie graad 11-12; Thea Foxcroft wisseltrofee vir Monoloog graad 11-12; Petrus Jacobs wisseltrofee vir Redenaars graad 11 -12
  • Je-miné de la Rey (graad 10): Skepper wisseltrofee vir Poësie eie werk graad 9 -10; Grobler wisseltrofee vir Gedramatiseerde poësie graad 9-10; Johan Fourie wisseltrofee vir Gedramatiseerde prosa graad 9-10; Sandra McMaster wisseltrofee Monoloog graad 9-10 (trofee word gedeel); Wisseltrofee vir beste prestasie in Ligte musiek (sang).

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.klofies.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

FEI Jumping World Challenge – St Stithians College delighted

FEI Jumping World Challenge. Jenna jumping for South Africa – Celebrating Old Stithian Jenna Kirk. St Stithians College, Sandton, is immensely proud of Old Stithian Jenna Kirk (Class of 2025),…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal