Conspirito Nasionale kunswedstryd. Nege leerders van Laerskool Westwood in Boksburg het puik presteer gedurende die Conspirito Nasionale kunswedstryd. Die leerders het gedurende die kunswedstryd-seisoen aan verskeie items deelgeneem en as Nasionale wenners geëindig. Die Forte rondte was gehou tussen 1 en 16 September by die NG Kerk in Brackenhurts in Alberton.
Leerders het die volgende prestasies behaal:
- Clea Theron ( English poem reading prepared and unprepared)
- Shaelee Hoy (Afrikaans lees)
- Chante Coetzee (Public speaking)
- Sane Cilliers(Fotografie en Lees)
- Mieke Prinsloo (Dans)
- Casey Cockburn (Mime en Dans)
- Milea Theron (Mime)
- Alyssia Lynch (Afrikaans redenaars eksprimenteel, limerick en public speaking )
- Miane du Plessis (kuns)
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.westwoodlaerskool.org.za/
Foto verskaf