Spreekkoor. Laerskool Westwood se Spreekkoor vaar fantasties hierdie seisoen. Die Spreekkoor is vanjaar gekroon as die Nasionale wenners met hul behaling van 96%.
Hierdie outjies is darem maar vreeslik bekkig!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.westwoodlaerskool.org.za/
Foto verskaf