)
Spreekkoor – Laerskool Westwood Nasionale wenners

Spreekkoor. Laerskool Westwood se Spreekkoor vaar fantasties hierdie seisoen. Die Spreekkoor is vanjaar gekroon as die Nasionale wenners met hul behaling van 96%.  Hierdie outjies is darem maar vreeslik bekkig!…