Gauteng Netbaluitspele. Hoërskool Waterkloof netbal het die afgelope naweek aan die Gauteng Netbaluitspele deelgeneem. Die finale spanplasings is as volg:
- o. 14 – negende plek
- o. 17 – vyfde plek
- o. 19 – derde plek en hulle wen ook ‘n brons medalje
Twee van Klofies se spanne, beide die o. 17- en die o. 19-spanne, is deur na die SA-Kampioenskappe wat gedurende Augustus plaasvind.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf