Gauteng Netbaluitspele – Hoërskool Waterkloof plasings
Gauteng Netbaluitspele. Hoërskool Waterkloof netbal het die afgelope naweek aan die Gauteng Netbaluitspele deelgeneem. Die finale spanplasings is as volg: Twee van Klofies se spanne, beide die o. 17- en…








