Kloof Netbalfees. Hoërskool Sentraal netbalspanne het deelgeneem aan die Kloof Netbalfees en uitstekend presteer.
Uitslae behaal:
- Sentraal o.19A teen Bethlehem Voortrekker Hoërskool: Wen 18-13
- o.19A teen Hoërskool Windhoek: Wen 23-7
- o.17A teen Hoërskool Wesvalia: Wen 21-7
- o.17A teen St Anne’s DSG: Wen 27-11
- o.16A teen Hoërskool Ellisras: Wen 29-7
- o.15A teen Jeugland: Wen 26-6
- o.14A teen Hoërskool Kemptonpark: Gelykop 14-14
- o.14A teen Hoërskool Waterkloof: Verloor 12-14
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








