NWU Prestige Sportreeks – Hoërskool Wesvalia
NWU Prestige Sportreeks – Hoërskool Wesvalia se gholfspelers het deelgeneem aan die NWU Prestige Sportreeks. Tydens die sportreeks het hulle gewys hoekom hulle ’n krag is om mee rekening te…
World Lyrical Dance Federation – Hoërskool Wesvalia skitter
World Lyrical Dance Federation. Wessie-dansers skitter internasionaal. Hoërskool Wesvalia in Vanderbijlpark kan met trots terugkyk op ’n uitstaande vertoning by die World Lyrical Dance Federation Starquest wat onlangs in Modderfontein,…
Noordwes Kortbad Kampioenskappe – Hoërskool Wesvalia
Noordwes Kortbad Kampioenskappe. Tydens die afgelope naweek het die Wessies hul uithouvermoë en talent ten toon gestel tydens die Noordwes Kortbad Kampioenskappe by Lebone College in Rustenburg. Baie geluk aan…
Ereboekteken-seremonie – Hoërskool Wesvalia trotse oomblik
Ereboekteken-seremonie. 🏐 Hoërskool Wesvalia: Wessie-netbal se Glorieryke Oomblik. Dit was ’n aand gevul met trots, vreugde en opregte waardering tydens die jaarlikse ereboekteken-seremonie van Hoërskool Wesvalia, Klerksdorp, se 1ste netbalspan.…
Gauteng Provinsiale Lewensredding – Hoërskool Wesvalia skitter
Gauteng Provinsiale Lewensredding. 🏅 AJ Brits blink uit by Gauteng Lewensredding Gala. AJ Brits, ’n leerder van Hoërskool Wesvalia in Klerksdorp, het skitterend presteer tydens die 2024/2025 wat in Germiston…
World Lyrical Dance – Hoërskool Wesvalia
World Lyrical Dance. Uitsonderlike Dansprestasies deur Hoërskool Wesvalia! Drie Dansers van Hoërskool Wesvalia in Klerksdorp het hul talent en toewyding ten toon gestel by die World Lyrical Dance Federation Kampioenskappe…
Wessie-Rugby – Hoërskool Wesvalia rugbyspelers presteer
Wessie-Rugby. Wonderlike nuus van Hoërskool Wesvalia, Klerksdorp, is dat ….. talentvolle Wessie-rugby seuns in verskeie 2025 Luiperdspanne ingesluit is. O.15 Luiperds O.16 Grant Khomo O.16 Doom Gouws O.17 Luiperds Akademiespan…
Wêreld Junior Boogskiet-kampioenskappe – Hoërskool Wesvalia
Wêreld Junior Boogskiet-kampioenskappe. Juan Bezuidenhout en Tristan Trollip, leerders van Hoërskool Wesvalia in Klerksdorp, is verkies vir die SA boogskietspan. Die span gaan gedurende die Julie skoolvakansie aan die Wêreld…
Dogters T10 kriekettoernooi – Hoërskool Wesvalia teen Klerksdorp
Dogters-krieket. Hoërskool Wesvalia se dogters krieketspan het aan die Dogters T10 Kriekettoernooi deelgeneem en twee wedstryde gewen. Uitslae: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://wesvalia.co.za/ Foto verskaf
NWU Prestige Sportreeks – Hoërskool Wesvalia presteer
NWU Prestige Sportreeks. Hoërskool Wesvalia, Klerksdorp, se landloopspanne het goed presteer by die NWU Prestige Sportreeks finaal. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://wesvalia.co.za/ Foto’s verskaf
SA Skole Swem Kampioenskappe – Hoërskool Wesvalia
SA Skole Swem Kampioenskappe. Twee swemmers van Hoërskool Wesvalia in Klerksdorp, Mila Fourie en Juan Kasselman, het presteer by die SA Skole Swem Kampioenskappe in Bloemfontein. Mila behaal goeie prestasies…
Rugby toer na George – Hoërskool Wesvalia presteer
Rugby toer na George. Wesvalia se 1ste rugbyspan het ‘n suksesvolle rugby toer na George gehad. Hulle sluit die toer af met oorwinnings teen Hoërskool Trio, Bergsig Akademia en Hoërskool…
Kloof Netbalfees – Hoërskool Sentraal presteer
Kloof Netbalfees. Hoërskool Sentraal netbalspanne het deelgeneem aan die Kloof Netbalfees en uitstekend presteer. Uitslae behaal: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://sentraal.co.za Foto’s verskaf
Noordwes Hokkiespelers – Hoërskool Wesvalia
Noordwes Hokkiespelers. Nege Hokkiespelers van Hoërskool Wesvalia, Klerksdorp, is ingesluit in die spanne as Noordwes Hokkiespelers. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://wesvalia.co.za/ Foto’s verskaf
ASA Noordwes Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Wesvalia
ASA Noordwes Atletiekkampioenskappe. Hoërskool Wesvalia, Klerksdorp, se atlete het weereens ‘n suksesvolle naweek by die ASA Noordwes Atletiekkampioenskappe beleef. Prestasies behaal: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://wesvalia.co.za/ Foto’s verskaf
Menlopark Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Wesvalia presteer
Menlopark atletiekbyeenkoms. Hoërskool Wesvalia het aan die Menlopark Atletiekbyeenkoms deelgeneem. Wesvalia se atlete het skitterend presteer deur nie minder nie as 55 medaljes te oes! Hoërskool Wesvalia rekords wat gebreek…
4+1 Interprovinsiale Gala – Hoërskool Wesvalia
4+1 Interprovinsiale Gala. Twee leerders van Hoërskool Wesvalia, Klerksdorp, Mila Fourie en Miané Kasselman, is verkies is tot die Noordwes-swemspan. Die span gaan aan die 4+1 Interprovinsiale gala in Kimberley…
KOVSIE Smash Kampioene – Hoërskool Wesvalia
KOVSIE Smash Kampioene. Die 1ste Krieketspan van Hoërskool Wesvalia in Klerksdorp het hulle 2024 Kampioenskap met groot sukses verderdig en stap hierdie jaar weer met die titel van Kovsie Smash…
KOVSIE Smash dag 4 – Hoërskool Fichardtpark
KOVSIE Smash dag 4. Die volgende spanne neem vandag, 10 Januarie, deel aan KOVSIE Smash dag 4 se verskeie wedstryde. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za Foto verskaf
KOVSIE Smash dag 3 – Hoërskool Fichardtpark
KOVSIE Smash dag 3. Na die KOVSIE Smash dag 3, gaan die volgende spanne aan uitspeelwedstryde deelneem vir die semi-finale. 𝗕𝗘𝗞𝗘𝗥-𝗔𝗙𝗗𝗘𝗟𝗜𝗡𝗚 𝗦𝗞𝗜𝗟𝗗-𝗔𝗙𝗗𝗘𝗟𝗜𝗡𝗚 𝗛𝗢𝗨𝗧𝗟𝗘𝗣𝗘𝗟 𝗚𝗥𝗢𝗘𝗣 Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za Foto’s verskaf
KOVSIE SMASH Krieketreeks 2025 – Hoërskool Fichardtpark
KOVSIE SMASH Krieketreeks 2025. Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein bied die KOVSIE Smash Krieketreeks 2025 aan vanaf Maandag, 6 tot Vrydag,10 Januarie. Twintig skole sal deelneem aan hierdie gewilde krieket-reeks: Meer…
KOVSIE Smash 2025 – Hoërskool Fichardtpark
KOVSIE Smash 2025. Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein bied die KOVSIE Smash 2025 aan vanaf Maandag, 6 tot Vrydag,10 Januarie. Twintig skole sal deelneem aan hierdie gewilde krieket-reeks: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
Noordwes Swemkampioenskappe – Hoërskool Wesvalia
Noordwes Swemkampioenskappe. Die Noordwes Swemkampioenskappe het vanaf 7 tot 10 Desember in Potchefstroom plaasgevind. twee van Hoërskool Wesvalia se swemmers, Juan Kasselman en Miane Kasselman het baie goed gevaar. Prestasies…
Noordwes Swemkampioenskappe – Hoërskool Wesvalia
Noordwes Swemkampioenskappe. Vier swemmers van Hoërskool Wesvalia, AJ Brits, Nicolas Greeve, Carmen Botha en Mila Fourie het deelgeneem aan die Noordwes Swemkampioenskappe. Prestasies behaal: AJ Brits Nicolas Greeve Carmen Botha…
WAKO Skopboks Wêreldkampioenskap – Hoërskool Wesvalia
WAKO Skopboks Wêreldkampioenskap. PC Swanepoel, leerder van Hoërskool Wesvalia in Klerksdorp, het Suid-Afrika verteenwoordig by die WAKO Skopboks Wêreldkampioenskap, wat in Gauteng aangebied is. PC het uitstekend presteer en is…
Atletiekprestasies – Denike Jordaan, Hoërskool Wesvalia
Atletiekprestasies. Die Wessies spog trots met hul skitterende atleet, Denike Jordaan. Danika het ‘n puik Atletiek-seisoen agter die rug. Met haar prestasies sluit sy die jaar af as die nommer…
Ela Oopwater Gala – Hoërskool Wesvalia
Ela Oopwater Gala. AJ Brits, leerder van Hoërskool Wesvalia in Klerksdorp, het deelgeneem aan die Ela Oopwater Gala en behaal die volgende swem prestasies: NWS Age Group 1 en 2…
SAARA NW Luggeweer – Hoërskool Wesvalia
SAARA NW Luggeweer. Die SAARA NW Luggeweer prysuitdeling is aangebied te Wesvalia Luggeweer Akademie. Tydens hierdie geleentheid het van Hoërskool Wesvalia, Klerksdorp, erkenning ontvang vir hul Provinsiale kleure wat hulle…
SA Nasionale Boogskiet kampioenskappe – Hoërskool Wesvalia
SA Nasionale Boogskiet kampioenskappe. Hoërskool Wesvalia, Klerksdorp, se boogskuts het aan die SA Nasionale Boogskiet kampioenskappe deelgeneem. Die Wesvalia Boogskietspan is aangewys as die algehele wenners in die skole-afdeling! Tydens…
Interskole Redenaarsliga – Hoërskool Wesvalia
Interskole Redenaarsliga. Agt redenaars van Hoërskool Wesvalia, Klerksdorp, het tydens die Nasionale rondte van die Interskole Redenaarsliga puik resultate behaal: Graad 12: Graad 11: Graad 8 Span: Vierde plek Graad…
Cross country XCO Cup – Hoërskool Wesvalia
Cross country XCO Cup. Hoërskool Wesvalia, Klerksdorp, het die Noordwes Cross country XCO Cup #2 gewen met meer as ʼn 1000 punte! Wesvalia loop voor in die reeks met meer…
KOSH Interskole Redenaarskompetisie – Hoërskool Wesvalia
KOSH Interskole Redenaarskompetisie. Vyf sprekers van Hoërskool Wesvalia in Klerksdorp het puik uitslae tydens die KOSH Interskole Redenaarskompetisie behaal. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://wesvaliahs.co.za/ Foto verskaf
Interskole boogskiet kompetisie – Hoërskool Wesvalia
Interskole boogskiet kompetisie. Hoërskool Wesvalia, Klerksdorp, se boogskutters het aan die Interskole boogskiet kompetisie – Hoërskool Wesvalia deelgeneem wat by Laerskool Rustenburg aangebied is. Die Provinsiale Kampioenskappe vind ook op…
Telkom Netbal Kampioenskap – Hoërskool Wesvalia
Telkom Netbal Kampioenskap. Sewe o.18 netbalspelers van Hoërskool Wesvalia, Klerksdorp, is deel van die Noordwes Netbalspan. Die span neem hierdie week deel aan die Telkom Netbal Kampioenskap. Wesvalia se sewe…
Noordwes Skole Hokkie – Hoërskool Wesvalia
Noordwes Skole Hokkie. Sestien leerders van Hoërskool Wesvalia is in die onderskeie Noordwes-hokkiespanne ingesluit volgens hul onderskeie ouderdomme O.14 Spelers O.16 Spelers O.18 Spelers Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://wesvaliahs.co.za/ Foto’s verskaf
Interne Redenaars 2024 – Hoërskool Wesvalia Senior redenaars
Interne Redenaars 2024. Hoërskool Wesvalia, Klerksdorp, se Senior-redenaars het met hul oorredende aanbieding die gehoor beslis oortuig van hul argumente tydens die Interne Redenaars 2024 geleentheid. Senior Redenaar seun: Henco…
Tweede Liga Hengel Bloemhofdam – Hoërskool Wesvalia
Tweede Liga Hengel Bloemhofdam. Agt hengelaars van Hoërskool Wesvalia, Klerksdorp, het uitstekend presteer by die Tweede Liga Hengel Bloemhofdam. Alexis Booysen het ‘n eerste plek behaal. Liezel Fourie het ‘n…











































