Interskole boogskiet kompetisie. Hoërskool Wesvalia, Klerksdorp, se boogskutters het aan die Interskole boogskiet kompetisie – Hoërskool Wesvalia deelgeneem wat by Laerskool Rustenburg aangebied is. Die Provinsiale Kampioenskappe vind ook op 20 Julie by Hoër Volkskool, Potchefstroom plaas.
Individuele prestasies behaal:
- Zander Britz behaal ‘n eerste plek vir hoërskool seuns met ‘n telling van 288.
Die volgende Wesvalia skuts behaal tweede plek in die hoërskool afdeling met ‘n gesamentlike telling van 3 347:
- Zander Britz
- Tristan Trollip
- Nino da Silva
- Tiaan Oosthuizen
- Mishka Hattingh
- Judilie Ehlers
- Shawn Beukes
- Vian van der Merwe
- Dillon Beukes
- Rodé Killian
- Dillon Fourie
- Haylie Killian






Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf









