)

SA Skole Swem Kampioenskappe – Hoërskool Wesvalia

SA Skole Swem Kampioenskappe. Twee swemmers van Hoërskool Wesvalia in Klerksdorp, Mila Fourie en Juan Kasselman, het presteer by die SA Skole Swem Kampioenskappe in Bloemfontein.

Mila behaal goeie prestasies in items soos: 200m wisselslag en 200m vryslag. Sy behaal ook ‘n 7de plek in 400m wisselslag aflos, 8ste plek in die 200m wisselslag aflos en ‘n 7de plek in die 200m vryslag aflos.

Juan verower ook goeie prestasies in items soos: 100m rugslag (swem ook ‘n persoonlike beste tyd) en 100m borsslag. Hy het ook ‘n 5de plek gehaal in die 200m vryslag aflos.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://wesvalia.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

Schoolsthatrock – Geïnkorporeer met Novus Media

Neem asb. kennis dat Schoolthatrock vanaf 16 Junie 2026 saamgesmelt het met Novus Media. Lees voortaan die beste skolenuus op https://novanews.co.za en kliek op Schools Zone en Schools Sport Zone…

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Leave a Reply

You Missed

Schoolsthatrock – Geïnkorporeer met Novus Media

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted