)
Noordwes Kortbad Kampioenskappe – HoĆ«rskool Wesvalia

Noordwes Kortbad Kampioenskappe. Tydens die afgelope naweek het die Wessies hul uithouvermoĆ« en talent ten toon gestel tydens die Noordwes Kortbad Kampioenskappe by Lebone College in Rustenburg. Baie geluk aan…

SA Skole Swem Kampioenskappe – HoĆ«rskool Wesvalia

SA Skole Swem Kampioenskappe. Twee swemmers van HoĆ«rskool Wesvalia in Klerksdorp, Mila Fourie en Juan Kasselman, het presteer by die SA Skole Swem Kampioenskappe in Bloemfontein. Mila behaal goeie prestasies…

Noordwes Swemkampioenskappe – HoĆ«rskool Wesvalia

Noordwes Swemkampioenskappe. Die Noordwes Swemkampioenskappe het vanaf 7 tot 10 Desember in Potchefstroom plaasgevind. twee van HoĆ«rskool Wesvalia se swemmers, Juan Kasselman en Miane Kasselman het baie goed gevaar. Prestasies…