Noordwes Kortbad Kampioenskappe. Tydens die afgelope naweek het die Wessies hul uithouvermoë en talent ten toon gestel tydens die Noordwes Kortbad Kampioenskappe by Lebone College in Rustenburg.
Baie geluk aan elk met julle puik tye en podiums, ons sien uit vir die swem-seisoen wat voorlê.
Juan Kasselman:
- 2 x Goue medaljes
- 3 x silwer medaljes
- 5 x brons medaljes
- Aflos: 2 x Goue medaljes en 10 x persoonlike beste tye.
Mila Fourie:
- 2 x Goue medaljes
- 2 x brons medaljes
- 1 x persoonlike beste tyd
AJ Brits:
- 1 x Silwer medalje
- Aflos: 1 x silwer medalje
- 1 x brons medalje
- 12 x persoonlike beste tye
Carmen Botha:
- 1 x Silwer medalje
- 2 x brons medaljes
- 1 X persoonlike beste tyd
Nicolas Greeve:
- Aflos: 1 x silwer medalje
- 1 x brons medalje
- 5 x persoonlike beste tye











