Cross country XCO Cup. Hoërskool Wesvalia, Klerksdorp, het die Noordwes Cross country XCO Cup #2 gewen met meer as ʼn 1000 punte!
Wesvalia loop voor in die reeks met meer as 2000 punte!
Volgende fietsryers behaal podium:
o.14 Dogters
- 1. Milan Janse Van Rensburg
- 2. Lillibet Van Heerden
- 3. Luca Mayoss
o.17 Dogters
- 1. Mieke Janse Van Rensburg

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf










