Tegniese streekkompetisie. BVHS se Tegniese leerders het uitstekend presteer tydens die Tegniese streekkompetisie.
- T. de Jager: Graad 10; 2de plek Meganiese Tegnologie – Motorkunde
- D. van den Heever: Graad 10; 1ste plek Meganiese Tegnologie – Motorkunde
- F. Boshoff: Graad10; 1ste plek Siviele Tegnologie – Houtwerking.
- T. Oberholzer: Graad 10; 2de plek Siviele Tegnologie – Houtwerking
- L. Visagie: Graad10; 2de plek Ingenieursgrafika en Ontwerp
- Mnr Christiaan Schoeman het ‘n 2de plek verwerf in die Siviele Tegnologie afdeling vir onderwysers.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://www.voortrekker.co.za/
Foto’s verskaf:









