)

O.19A Griffonsliga wenners 2024 – BVHS

O.19A Griffonsliga wenners 2024. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se o.19A rugbyspan is vanjaar die O.19A Griffonsliga wenners 2024. Die span het teen die span van Welkom Gimnasium in die finaal met 36-28 gewen.

BVHS se puntemakers:

  • Dawie Fourie het 2 drieë gedruk
  • Arnold Ras het geslaag met 2 drieë
  • Cecil Parsons: 1 drie 
  • Jayden de Jesus: 1 drie
  • Adriaan Bonthuys het geslaag met 3 doelskoppe
Foto links: Karabelo Chaka met die bal Foto regs: Cecil Parsons met die bal
Foto links: Dawie Fourie met die bal Foto regs: Jayden de Jesus met die bal

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.voortrekker.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal