)
Kovsies School Sport Stars – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool

Kovsies School Sport Stars. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool spog met 6 uit 32 nominasies vir die Kovsies School Sport Stars van die jaar. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://voortrekker.co.za Foto’s verskaf

O.19A Griffonsliga wenners 2024 – BVHS

O.19A Griffonsliga wenners 2024. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool se o.19A rugbyspan is vanjaar die O.19A Griffonsliga wenners 2024. Die span het teen die span van Welkom Gimnasium in die finaal met 36-28…

SA Skole Capping – SA Schools Capping 2024

SA Skole Capping. Verskeie skole se rugbyspelers het gister-aand, 3 Julie, hul SA baadjies tydens die SA Skole Capping seremonie ontvang. SA Schools Capping. Several schools’ rugby players received their…