WAKO Skopboks Wêreldkampioenskap. PC Swanepoel, leerder van Hoërskool Wesvalia in Klerksdorp, het Suid-Afrika verteenwoordig by die WAKO Skopboks Wêreldkampioenskap, wat in Gauteng aangebied is.
PC het uitstekend presteer en is ook aangewys as die vierde-beste op die ‘African Continental Champion ranglys’.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf










