World Schools Rugby Festival. Drie van Hoërskool Fichardtpark se o.16 rugby-manne Jonathan Duarte, Unathi Ntuli en Guiteau Petrus het die Uitnodigingspan “Into Africa Sports” in die die gesogte World Schools Rugby Festival toernooi in Abu Dabi verteenwoordig.
Ander bekende rugbyskole van Suid-Afrika wat ook aan die toernooi deelneem is Paul Roos Gimnasium en Hoërskool Dr EG Jansen
Die uitnodigingspan se wedstryde is vind op 17 en 19 Desember plaas.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf









