4+1 Interprovinsiale Gala. Twee leerders van Hoërskool Wesvalia, Klerksdorp, Mila Fourie en Miané Kasselman, is verkies is tot die Noordwes-swemspan. Die span gaan aan die 4+1 Interprovinsiale gala in Kimberley deelneem op 25 en 26 Januarie.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf









