)

2024 Toppresteerder – Grey Kollege

Toppresteerder 2024. Tydens Grey Kollege se saalperiode vanoggend het die 2024 Toppresteerder en Dux-leerder, Chris Goosen, die skool met ‘n inspirerende boodskap gegroet:

“Wanneer die tye kom waar ‘n mens nie weet waar om te vat en waar om te los nie, asof alles net buite beheer is, wees ten minste in beheer van dit wat jy sê. Wees die persoon wat eerder die bemoedigende, vriendelike woord gee as die een wat uit waansin wil bangpraat. En die belangrikste, moenie toelaat dat enigiemand vir jou sê wie jy is en wat jy kan bereik nie.”

Goosen het amptelik die tweede hoogste punte in die Vrystaat tydens die 2024 NSS-eksamen behaal. Sy klasmaat, ook van Grey, Zak du Plessis, het die vierde posisie beklee. Grey Kollege het vyf matrikulante onder die top 50 in die Vrystaat.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://greycollegesecondary.com/

Foto verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal