)
Wildeklawer Netbaltoernooi – Primêre Meisieskool Oranje

Wildeklawer Netbaltoernooi. Die o.13A netbalspan van Primêre Meisieskool Oranje het vanaf 23 tot 26 April aan die Wildeklawer netbaltoernooi deelgeneem in Kimberley. In die uitspeel rondtes het die span 7…

SA Tweekamp Kampioenskappe – Hoërskool Diamantveld

SA Tweekamp kampioenskappe. Twee atlete van Hoërskool Diamantveld in Kimberley, Lehane Lategan en Toors Bezuidenhout, het aan die SA Tweekamp Kampioenskappe deelgeneem. Lehane het skitterend presteer deur derde te eindig…

Nasionale Dresseer Kampioenskappe – Hoërskool Duineveld

Nasionale Dresseer Kampioenskappe. Jade le Roux, Graad 10 leerling van Hoërskool Duineveld in Upington, hou tans die eerste posisie in die Noord-Kaap vir Dresseer Suid-Afrika. Jade gaan vanaf 27 tot…

4+1 Interprovinsiale Gala – Primêre Skool Fichardtpark

4+1 Interprovinsiale Gala. Twee leerders van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein, Cayden en Zivah Carson, het op 25 Januarie die Vrystaat-swemspan verteenwoordig by die 4+1 Interprovinsiale Gala in Kimberley. Hierdie…

4+1 Interprovinsiale Gala – Hoërskool Wesvalia

4+1 Interprovinsiale Gala. Twee leerders van Hoërskool Wesvalia, Klerksdorp, Mila Fourie en Miané Kasselman, is verkies is tot die Noordwes-swemspan. Die span gaan aan die 4+1 Interprovinsiale gala in Kimberley…

2022 Pro20 Night League – Staats Primary School Cricket

2022 Pro20 Night League. Good quality cricket and good sportsmanship were the overall winners of the 2022 Pro20 Night League. The semi-final and final matches took place at the Kimberley…

Laerskool Oranje-Noord Neem deel aan die Noord-kaap atletiekbyeenkoms

Twaalf van Laerskool Oranje-Noord se atlete gaan die naweek te Kimberley deelneem aan die Noord-kaap atletiekbyeenkoms.  Ons is trots op hulle.

Newton Markaand – Groot Sukses!

Die Markaand van Newton Primêre Skool in Kimberley, was die jaar ʼn groot sukses gewees. Baie dankie aan

Uppies krieket deur na T20 uitspele in Kimberley

Hoërskool Upington het Vrydag, 4 November 2016, teen Hoërskool Duineveld in die finaal van die

2 Leerders van Hoërskool De Aar in ATKV semi-finale

ATKV Redenaars: Die twee HSDA leerlinge het die afgelope naweek,