)

Nasionale Dresseer Kampioenskappe – Hoërskool Duineveld

Nasionale Dresseer Kampioenskappe. Jade le Roux, Graad 10 leerling van Hoërskool Duineveld in Upington, hou tans die eerste posisie in die Noord-Kaap vir Dresseer Suid-Afrika. Jade gaan vanaf 27 tot 31 Maart deelneem aan die Noord-Kaap en Goede Hoop Equestria in Kimberley. Hierdie geleentheid is die Nasionale Dresseer Kampioenskappe.

Dit sal haar landswye status bepaal en is die laaste kampioenskap voor die Protea verkiesing. Die kompetisie is die grootste in Suid-Afrika en kan haar moontlik op die half-ereklere rol plaas. Jade is ook onder die top-15 vir Dresseer Suid-Afrika.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://duineveld.co.za/

Foto verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal