
4+1 Interprovinsiale Gala. Twee leerders van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein, Cayden en Zivah Carson, het op 25 Januarie die Vrystaat-swemspan verteenwoordig by die 4+1 Interprovinsiale Gala in Kimberley.
Hierdie twee swemmers het baie goed presteer en die uitslae is as volg:
Cayden seuns o.12:
- 50m Vryslag – 2de
- 50m Rugslag – 2de
- 50m Vlinderslag – 3de
- 100m Vryslag – 4de
- 200m Individuele Wisselslag – 3de
Zivah ddogters o.8:
- 50m Vryslag – 3de
- 50m Vlinderslag – 3de
- 50m Rugslag – 5de
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf