)
4+1 Interprovinsiale Gala – Primêre Skool Fichardtpark

4+1 Interprovinsiale Gala. Twee leerders van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein, Cayden en Zivah Carson, het op 25 Januarie die Vrystaat-swemspan verteenwoordig by die 4+1 Interprovinsiale Gala in Kimberley. Hierdie…