
Die Markaand van Newton Primêre Skool in Kimberley, was die jaar ʼn groot sukses gewees. Baie dankie aan elkeen wat gehelp het met die reëlings, sonder julle sou daar nie ʼn markaand gewees het nie. Ons waardeer dit!!!
The Market evening of Newton Primary School in Kimberley, was a great success this year. Thanks to everyone who helped with the arrangements, without you there would not have been a market evening. We appreciate it!!!!