ATKV Redenaars: Die twee HSDA leerlinge het die afgelope naweek, aan die semi-finale redenaars in Kimberley gaan deelneem: Chandré Ebersöhn was vyfde in die voorbereide afdeling en Dashiell Horne was vierde in die onvoorbereide afdeling.
Become a Sponsor