)
NWU Prestige Sportreeks – HoĆ«rskool Wesvalia presteer

NWU Prestige Sportreeks. HoĆ«rskool Wesvalia, Klerksdorp, se landloopspanne het goed presteer by die NWU Prestige Sportreeks finaal. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://wesvalia.co.za/ Foto’s verskaf

Skole netbalwedstryde – HoĆ«rskool Witteberg teen Wesvalia

Skole netbalwedstryde. HoĆ«rskool Witteberg, Bethlehem, se netbalspanne het Satedag, 1 Maart, hul eerste Skole netbalwedstryde van die seisoen aangepak teen HoĆ«rskool Wesvalia, Klerksdorp. Ongelukkig kon nie al die spanne speel…

4+1 Interprovinsiale Gala – HoĆ«rskool Wesvalia

4+1 Interprovinsiale Gala. Twee leerders van HoĆ«rskool Wesvalia, Klerksdorp, Mila Fourie en MianĆ© Kasselman, is verkies is tot die Noordwes-swemspan. Die span gaan aan die 4+1 Interprovinsiale gala in Kimberley…

KOVSIE Smash Kampioene – HoĆ«rskool Wesvalia

KOVSIE Smash Kampioene. Die 1ste Krieketspan van HoĆ«rskool Wesvalia in Klerksdorp het hulle 2024 Kampioenskap met groot sukses verderdig en stap hierdie jaar weer met die titel van Kovsie Smash…

Ela Oopwater Gala – HoĆ«rskool Wesvalia

Ela Oopwater Gala. AJ Brits, leerder van HoĆ«rskool Wesvalia in Klerksdorp, het deelgeneem aan die Ela Oopwater Gala en behaal die volgende swem prestasies: NWS Age Group 1 en 2…