Ela Oopwater Gala. AJ Brits, leerder van Hoërskool Wesvalia in Klerksdorp, het deelgeneem aan die Ela Oopwater Gala en behaal die volgende swem prestasies:
- 2de Plek: seuns 15-16 jaar oud, 330m oopwater swem
- 2de plek: 330m run swim run
- 2de plek: 300m Maliboard race
- 2de plek: seuns 15-16 jaar 850m Iron Man
NWS Age Group 1 en 2
- 2de Plek 200 IM
- 4de 100m Borsslag
- 3de 200m Rugslag
- 6de 100m Vryslag
- 2de 400m Vryslag
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf










