)

Twee Hoofdogters een gesin – Hoërskool Hoogenhout

Twee Hoofdogters een gesin. Hoe spesiaal – twee Hoofdogters uit een gesin in een jaar.

Marga Hancke is Hoërskool Hoogenhout van Bethal se hoofdogter vir 2025, terwyl haar sussie, Lana, dieselfde posisie beklee by Laerskool H. M. Swart in Bethal.

Nog ‘n paar interessante feite oor die Hancke-familie:

  • Hul ousus, Adriana, was in 2017 H.M. Swart se hoofdogter en in 2022 Hoogenhout s’n.
  • Hul niggie, Kyra Hancke, is die hoofdogter van Hoërskool Ben Viljoen vir 2025.
  • Marga, Lana en Kyra is kleindogters van me. Jeanetta Hancke Sy was vir baie jare, tot met haar aftrede, wiskunde-onderwyseres by Hoërskool Hoogenhout.
  • Paul Hancke, Adriana, Marga en Lana se pa, was Hoogenhout se vorige beheerliggaamsvoorsitter en is steeds lid van die beheerliggaam. Sy oupagrootjie, HP Hancke, was verder ‘n lid van die reëlingskomitee met die inwyding van die skoolgebou in 1918.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.hoogenhout.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal