)
4+1 Interprovinsiale Gala – HoĆ«rskool Wesvalia

4+1 Interprovinsiale Gala. Twee leerders van HoĆ«rskool Wesvalia, Klerksdorp, Mila Fourie en MianĆ© Kasselman, is verkies is tot die Noordwes-swemspan. Die span gaan aan die 4+1 Interprovinsiale gala in Kimberley…