Noordwes Hokkiespelers. Nege Hokkiespelers van Hoërskool Wesvalia, Klerksdorp, is ingesluit in die spanne as Noordwes Hokkiespelers.
- Megan Harmse
- Adiana Stolz
- Dianna Brits
- Giselle Taljaard
- Shanique Speek
- Gelden Erasmus
- Connor van der Merwe
- Jhanco Jv Rensburg
- Juwan vd Berg
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








