Eden Muurbalproewe. Wian Espach, leerder van Langenhoven Gimnasium in Oudtshoorn, het aan die volwasse mans Eden Muurbalproewe deelgeneem. Wian is in die span opgeneem wat vanaf 30 April tot 3 Mei in die Boland gaan deelneem aan die South African Country Districts-toernooi.
Hy en sy boetie, Abrie Espach, gaan ook die week voor die South African Country Districts-toernooi aan die Junior SA Platteland Toernooi, wat in Bloemfontein plaasvind, deelneem.
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf










