)
Eden Tecnifibre Grand Prix – Langenhoven Gimnasium

Eden Tecnifibre Grand Prix – Die talentvolle Tameré Stewart van Langenhoven Gimnasium het onlangs haar krag ten toon gestel in die o.16 Eden Tecnifibre Grand Prix Enkels in George. Met…

ECKED Toekennings – Langenhoven Gimnasium presteer

ECKED Toekennings. Langenhoven Gimnasium skitter by ECKED-toekennings. Langenhoven Gimnasium, Oudtshoorn, het die afgelope naweek groot lof ingeoes tydens die gesogte ECKED-toekenningsgeleentheid. By die geleentheid het die skool en sy leerders…

ECKED-toekennings – Langenhoven Gimnasium skitter

ECKED-toekennings – Die afgelope naweek het Langenhoven Gimnasium, Oudtshoorn gewys hoekom hulle ’n krag is om mee rekening te hou. By die ECKED-toekenningsgeleentheid het Langenhoven Gimnasium se leerders puik erkenning…

Eden o.15 Tennisproewe – Langenhoven Gimnasium skitter

Eden o.15 Tennisproewe. 🎾 Tennisprestasie: Franco Nel van Rensburg skitter! Langenhoven Gimnasium, Oudtshoorn, kan met trots vertel van ’n uitmuntende prestasie deur een van hul jong tennissterre. Franco Nel van…

Uitsonderlike Matriekprestasies – Langenhovenpark Gimnasium

Uitsonderlike Matriekprestasies – Langenhoven Gimnasium, Oudtshoorn het weereens sy akademiese trots bevestig. Matriekklas van 2025 het met uitsonderlike matriekprestasies in die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen presteer. Die skool spog met ‘n…

Con Spirito Forté prysuitdeling – Langenhoven Gimnasium trots

Con Spirito Forté prysuitdeling. Langenhoven Gimnasium, Oudtshoorn, is trots om aan te kondig dat Janien Müller tydens die prestige prysuitdeling van Con Spirito Forté op 20 September nasionaal aangewys is…

Matriekraad 2026 – Langenhoven Gimnasium stel met trots bekend

Matriekraad 2026. ’n Nuwe Era van Leierskap. Die Gimmies stel met trots hul Matriekraad vir 2026 bekend! Hierdie dinamiese groep jong leiers is gereed om ’n merkwaardige verskil te maak…

Con Spirito – Langenhoven Gimnasium

Con Spirito – Die talentvolle Janien Müller, leerder van Langenhoven Gimnasium in Oudtshoorn het die kunswêreld behoorlik laat regop sit. Haar uitsonderlike deelname aan die provinsiale rondte van Con Spirito…

SWD Superliga Krieket – Langenhoven Gimnasium

SWD Superliga Krieket. Gimmies skitter in SWD Superliga! Langenhoven Gimnasium, Oudtshoorn, is ongelooflik trots op twee van sy krieketsterre wat onlangs hul merk gelaat het op die SWD Superliga krieket-toneel.…

Wes-Kaap Topskole Netbaltoernooi – Langenhoven Gimnasium

Wes-Kaap Topskole Netbaltoernooi. Langenhoven Gimnasium blink uit op Netbaltoernooi. Die o.17A-netbalspan van Langenhoven Gimnasium, Oudtshoorn, het die afgelope naweek tydens die gesogte Wes-Kaap Topskole Netbaltoernooi in Bredasdorp hul staal gewys…

Eden Trials Gimnastiek – Langenhoven Gimnasium skitter

Eden Trials Gimnastiek. Langenhoven Gimnaste Skitter by Eden Trials Gimnastiek. Vyf uitmuntende gimnaste van Langenhoven Gimnasium, Oudtshoorn, het onlangs hul staal gewys tydens die Eden Trials in Mosselbaai. Hulle het…

Skole tennis – Langenhoven Gimnasium leerders presteer

Skole tennis. Gedurende die afgelope twee weke het twee leerders van Langenhoven Gimnasium, Oudtshoorn, Tameré Stewart en Fourie Delport die tennisbane behoorlik aan die gons gehad met hul fantastiese spel…

AJ Sportweek Hokkie – Hoërskool Punt

AJ Sportweek Hokkie. Hoërskool Punt se spanne het tydens die AJ Sportweek Hokkie die volgende uitslae behaal. Dag 1 – 28 Maart Dogters: Seuns: Dag 2 – 31 Maart Dogters:…

Eden Muurbalproewe – Langenhoven Gimnasium

Eden Muurbalproewe. Wian Espach, leerder van Langenhoven Gimnasium in Oudtshoorn, het aan die volwasse mans Eden Muurbalproewe deelgeneem. Wian is in die span opgeneem wat vanaf 30 April tot 3…

Junior SA Rolbal – Langenhoven Gimnasium

Junior SA Rolbal. Vier leerders van Langenhoven Gimnasium is gekies om Eden by die 2025 Junior SA Rolbal Nasionale Toernooi in Bloemfontein te verteenwoordig. Die toernooi vind vanaf 29 Maart…

Langenhoven Gimnasium Cravenweek

Kangenhoven Gimnasium is vanjaar verteenwoordig deur GW Lund, en Bennie Stemmet by die Craven-week. Saam met hulle op die foto is Theo Ferreira

Langenhoven Gimnasium Jeugfees

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Gedurende die week van 25 tot 28 Junie het Charlissa en Chandré Schultz van Langenhoven Gimnasium In Oudthoorn deelgeneem aan die Jeugfees in Oudtshoorn! Hulle altwee het…

Langenhoven Gimnasium Gimkana

GW Lund van Langenhoven Gimnasium in Oudtshoorn, het aan die Gimkana kampioenskappe deelgeneem as deel van die Protea seunspan. Hulle het Brittanje met 256-180 gewen. (Die dogters het ook met…

Chandré Schultz van Langenhoven Gimnasium in Oudtshoorn

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Chandré Schultz van Langenhoven Gimnasium in Oudtshoor het op 21 Junie deelgeneem aan die 20 km MTB by Sylvester in Beaufort Wes. Sy het algeheel eerste geëindig!!!…