)

Skole tennis – Langenhoven Gimnasium leerders presteer

Skole tennis. Gedurende die afgelope twee weke het twee leerders van Langenhoven Gimnasium, Oudtshoorn, Tameré Stewart en Fourie Delport die tennisbane behoorlik aan die gons gehad met hul fantastiese spel in skole tennis.

Tameré se ongelooflike prestasies:

  • Winelands ProKennex Grand Prix Tennistoernooi vanaf 26 tot 30 April in Kaapstad. Sy is die wenner in die o.16-enkelspel sowel as in die vrouedubbelspel.
  • Eden Technifibre Grand Prix wat vanaf 1 tot 4 Mei in George aangebied is. Tameré is die wenner in die o.18-enkelspel esowel as die o.18-dubbelspel.

Fourie se prestasies:

  • Fourie Delport het tydens die Eden Technifibre Grand Prix die tenniswêreld laat regop sit toe hy die 1ste gekeurde speler in Suid-Afrika wen. Hy het as wenner van die seuns o.14-enkelsafdeling weggestap.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://langenhovengim.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal