Con Spirito Forté prysuitdeling. Langenhoven Gimnasium, Oudtshoorn, is trots om aan te kondig dat Janien Müller tydens die prestige prysuitdeling van Con Spirito Forté op 20 September nasionaal aangewys is as die wenner in die kunsafdeling vir:
- Beste Kuns – Hoërskool Graad 10 tot 12
Haar uitmuntende talent en toewyding aan die kunste is werklik inspirerend. Baie geluk, Janien – jy maak Langenhoven Gimnasium ongelooflik trots!
Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








