Eden Trials Gimnastiek – Langenhoven Gimnasium skitter
Eden Trials Gimnastiek. Langenhoven Gimnaste Skitter by Eden Trials Gimnastiek. Vyf uitmuntende gimnaste van Langenhoven Gimnasium, Oudtshoorn, het onlangs hul staal gewys tydens die Eden Trials in Mosselbaai. Hulle het…
Eden Muurbalproewe – Langenhoven Gimnasium
Eden Muurbalproewe. Wian Espach, leerder van Langenhoven Gimnasium in Oudtshoorn, het aan die volwasse mans Eden Muurbalproewe deelgeneem. Wian is in die span opgeneem wat vanaf 30 April tot 3…
SA Tweekamp Kampioenskappe – Primêre Skool Fichardtpark
SA Tweekamp Kampioenskappe. Fichies is baie trots op hul vyf atlete wat aan die SATweekamp Kampioenskappe te Oudtshoorn deelgeneem het. Hulle het hul uitstekend van hul taak gekwyt. Michael van…
Suid-Vrystaat Tweekampspan – Primêre Skool Fichardtpark
Suid-Vrystaat Tweekampspan. Vyf Tweekamp atlete van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein, Mari Wessels, Clara Deacon, Lené Wessels en Tommie Wessels is gekies vir die Suid-Vrystaat Tweekampspan. Chris Lotriet is as…
Laerskool Outeniqua neem deel aan ATKV-redenaars in Oudtshoorn.
Hierdie leerders van Laerskool Outeniqua het deelgeneem aan die ATKV-redenaars in Oudtshoorn. V.l.n.r. Cherise Spangenberg, Joané Steenberg, Henco Bester, Christian Hattingh (deur na die semi-finale rondte), Lizaan Brand, Petro Marié…












