
Suid-Vrystaat Tweekampspan. Vyf Tweekamp atlete van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein, Mari Wessels, Clara Deacon, Lené Wessels en Tommie Wessels is gekies vir die Suid-Vrystaat Tweekampspan. Chris Lotriet is as reserwe gekies.
Die Suid-Afrikaanse Tweekamp Kampioenskappe vind op 22 Maart in Oudtshoorn plaas.
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor