Suid-Vrystaat Tweekampspan – Primêre Skool Naudeville
Suid-Vrystaat Tweekampspan. Baie geluk aan Elle-Ann Roper, ’n Graad 6-leerder, wat gekies is vir die A-span van die Suid-Vrystaat Tweekampspan. Hierdie span gaan in Maart Oudtshoorn toe om deel te…
Suid-Vrystaat Tweekampspan – Primêre Skool Fichardtpark
Suid-Vrystaat Tweekampspan. Vyf Tweekamp atlete van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein, Mari Wessels, Clara Deacon, Lené Wessels en Tommie Wessels is gekies vir die Suid-Vrystaat Tweekampspan. Chris Lotriet is as…
Suid-Vrystaat Tweekamp – Hoërskool Sentraal atlete presteer
Suid-Vrystaat Tweekamp. Tien leerders van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein is vir die Suid-Vrystaat Tweekamp span gekies. Die span gaan op 2 Desember in Kimberley aan die Griekwas Tweekamp interprovinsiale kampioenskap…










