Suid-Vrystaat Tweekamp. Tien leerders van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein is vir die Suid-Vrystaat Tweekamp span gekies. Die span gaan op 2 Desember in Kimberley aan die Griekwas Tweekamp interprovinsiale kampioenskap deelneem.
Sentraal se atlete:
Dogters o.17
- Ilanzé du Plessis
- Lisa Steyn
- Chané Fourie
- Lili Annandale
Dogters o.19
- Isabel Vorster
- Charlene Stevens
Seuns O.17
- Philip le Roux
- Louis-Harm Fourie
Seuns o.19
- Liam Liversage
- Aldo Bezuidenhout


Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf