Suid-Vrystaat Tweekampspan. Baie geluk aan Elle-Ann Roper, ’n Graad 6-leerder, wat gekies is vir die A-span van die Suid-Vrystaat Tweekampspan. Hierdie span gaan in Maart Oudtshoorn toe om deel te neem aan die groot tweekampbyeenkoms.
Naudeville is ongelooflik trots op jou, Elle-Ann – jou harde werk en toewyding bring eer aan jou skool en gemeenskap!
Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf











