ASA Noordwes Atletiekkampioenskappe. Hoërskool Wesvalia, Klerksdorp, se atlete het weereens ‘n suksesvolle naweek by die ASA Noordwes Atletiekkampioenskappe beleef.
Prestasies behaal:
- Denike Jordaan – 200m (PB); 400m (PB en rekord)
- Carli Visser – 400mH (PB); 400m 1ste plek
- Divan Pullen – 300mH; 200m 1ste plek
- Mnushke Smith – 800m; 1500m SC 1ste plek
- Francois De Villiers – Gewigstoot; Diskus 1ste plek
- Christiaan Strydom – Hoogspring 1ste plek
- Luzé van Zyl – Diskus (PB) 1ste plek
- Luché van der Berg – 2000m Stc (SB); 3000m (SB) 1ste plek
- Wian Boshoff – 1500m Stp 1ste plek
- Jhanco Jansen van Rensburg – 800m 2de plek
- Ethan Walker – Hoogspring 2de plek
- Lolani Janse van Vuuren – 5000m Stap 2de plek
- Jelani White – Hoogspring 2de plek
- Leon Serfontein – 800m PB




Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








