Dogters-krieket. Hoërskool Wesvalia se dogters krieketspan het aan die Dogters T10 Kriekettoernooi deelgeneem en twee wedstryde gewen.
Uitslae:
- Wesvalia wen teen Hoërskool Klerksdorp met 9 paaltjies
- Wesvalia wen teen Potch Gimnasium met 10 paaltjies
- Wesvalia verloor teen Wild Eagles met 9 paaltjies
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








