SA Hoërskole Gholf Kampioenskap – Hoërskool Durbanville
SA Hoërskole Gholf Kampioenskap. Henru Walters, leerder van Hoërskool Durbanville, het algeheel in die 2de plek geëindig (-5) by die SA Hoërskole Gholf Kampioenskap, 23 Julie. Hoërskool Durbanville se 1ste…









