Spice Route XCO. Paul Roos Gimnasium se fietsryers het ʼn uitstekende naweek in die Paarl by Spice Route XCO beleef. By die XCO dissipline het Neil van der Vyver eerste en Benji Fourie tweede by die Jeug o.16 kategorie geëindig. Tydens die downhill dissipline het Jake van Schoor eerste en Jack Schlienann tweede geëindig in die sub junior-kategorie.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf