)

Gerrie Berner Tennistoernooi – Paul Roos Gimnasium

Gerrie Berner Tennistoernooi. Die amptelike pet-oorhandiging vir die negentiende Zest Fruit Gerrie Berner Tennistoernooi is vroeër vandag deur Paul Roos Gimnasium se rektor, André van Staden, behartig. Paul Roos Gimnasium bied die toernooi aan. Paul Roos se eerste span is ook sterkte toegewens.

Verlede jaar het die toernooi onder moeilike omstandighede plaasgevind met die wind wat dit vir die spelers baie moeilik gemaak het. Grey Kollege van Bloemfontein het PRG se 1ste span verlede jaar die loef afgesteek. Die vorige vyf jaar het PRG egter koning gekraai. Ons vertrou dat die speeltoestande vanjaar gunstig sal wees vir die spelers.

PRG word verteenwoordig deur die volgende spelers:

  • Willem de Waal
  • Pieter Kotze
  • Xander Pienaar
  • Divan Prinsloo
  • Hanno Bouwer
  • Sebastian Oosthuizen
  • Simeon Roothman

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za 

https://paulroos.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal