)
Gerrie Berner Tennistoernooi – PRG wen 14de keer

Gerrie Berner Tennistoernooi. Die eerste tennisspan van Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, is weer gekroon as die kampioen van die Zest Fruit Gerrie Berner Tennistoernooi. Die span het Sondag die toernooi,…

Gerrie Berner Tennistoernooi – Paul Roos Gimnasium

Gerrie Berner Tennistoernooi. Die amptelike pet-oorhandiging vir die negentiende Zest Fruit Gerrie Berner Tennistoernooi is vroeër vandag deur Paul Roos Gimnasium se rektor, André van Staden, behartig. Paul Roos Gimnasium…

Gerrie Berner Tennistoernooi – Oranje Primêr bring beker huistoe

Gerrie Berner Tennistoernooi. Primêre Meisieskool Oranje se eerste tennisspan het die eerste plek behaal by die Gerrie Berner Tennistoernooi in die Paarl. Die uitslae is as volg: Oranje bedank Mnr…

Gerrie Berner Tennistoernooi – Hoër Meisieskool Bloemhof in finaal

Gerrie Berner Tennistoernooi. Hoër Meisieskool Bloemhof van Stellenbosch is deur na die finaal van die Gerrie Berner Tennistoernooi. Dit vind vandag, 11 Maart, in die Paarl plaas. Bloemhof se tennisspelers…

Gerrie Berner Tennistoernooi – OMS wil kroon in Paarl behou

Gerrie Berner Tennistoernooi. Hoër Meisieskool Oranje se 1ste tennisspan, een van die jongste in baie jare, begin sy aanslag vandag, Vrydag, 10 Maart in die Gerrie Berner-toernooi in die Paarl.…

Gerrie Berner Tennistoernooi – Grey Kollge die wenners

Gerrie Berner Tennistoernooi. Na afloop van die 18de Gerrie Berner Tennistoernooi, is dit die eerste keer in geskiedenis dat Grey-tennis die beker na Bloemfontein bring! 12 top skole het aan…

Gerrie Berner Tennistoernooi – Goeie tennis gespeel

Gerrie Berner Tennistoernooi. Die eerste dag van die Zest Fruit Gerrie Berner Tennistoernooi is verby. Goeie tennis onder baie moeilike omstandighede is gesien. Ondanks die sterk suid-oostelike wind het Paul…

Gerrie Berner Tennistoernooi – Hoërskool Stellenbosch

Gerrie Berner Tennistoernooi. Hoërskool Stellenbosch speel vandag in die seuns Gerrie Berner Tennistoernooi. Stellenbosch speel in ‘n groep saam met Afrikaanse Hoër Seunskool, Grey College, Kearsney College, Hoërskool Outeniqua en…