Gerrie Berner Tennistoernooi. Na afloop van die 18de Gerrie Berner Tennistoernooi, is dit die eerste keer in geskiedenis dat Grey-tennis die beker na Bloemfontein bring! 12 top skole het aan hierdie spog toernooi deelgeneem by Paul Roos Gymnasium.
Gerrie Berner Tennis Tournament. After the 18th Gerrie Berner Tennis Tournament, it is the first time in history that Grey tennis has brought the cup to Bloemfontein! 12 top schools participated in this prestigious tournament at Paul Roos Gymnasium.
Groepswedstryde:
- – Wen teen Kearsney College 6-1
- – Wen teen Hoërskool Outeniqua 6-1
- – Wen teen Hoërskool Stellenbosch 7-0
- – Wen teen Affies 7-0
- – Wen teen Hoërskool Waterkloof 6-1
Semi:
- -Wen teen Westville 4-0
Finaal:
- – Wen teen Paul Roos 4-2
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://greycollegesecondary.com/
Foto’s verskaf